net n kaans in die lewe. - Gauteng

Goeie dag my naam is Catherine ek is 24 om lang storie kort te maak. Ek wil graag iets maak van my lewe ek het drie maande by Build it gewerk as kasier in tzaneen toe ek 17 was ek het nie n matriek nie dit was van my ontneem ek is maar net mens en wil graag ook iewers in die lewe kom as iemand so gaaf sal wees om my ook n kaans in die lewe te gee. Ek kan vinnig leer en is eerlik en hardwerkend. Ek hou daarvan om buite te wees en soms binne ek het al n voeltjie hok geswys en n boekrak gebou ek is baie handig en nie bang vir elektrisie kabels nie tensy hullaan is natuurlik. Ek het ook n visdammetjie al gebou wat vandag nog staan self die gat gegrou en uit gesement met my hande ek is nie bang om n naal te breek nie. Ek kan harde werk doen en dit is siels kos vir my. Asseblief mag u 'n geseende daggie he.

Posted on : 08/09/2016, # , Edit

← Previous Next →

catherineerasmus31

http://myjobslocate.com/5357

Gauteng, South Africa

Phone : 0848834500